Four guys sleeping in and not with Uhuru

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
boere said:
Bly om te sien die S10 neem die Oom so af en toe uit op 'n trippie. :peepwall:

Sjoe ............. lewe jy ook nog  :biggrin:............ ja die S10 moet sy geld verdien  :thumleft:
 
Oom Foe-rie said:

dit lyk werklik na n lekker trippie is daar enige inligting omtrent die crashbars sou myne ook graag wil aanpas
 
BENTAP said:

My crashbars is gedoen deur Droomers in Bellville. Ek het Yami 900 se S10 gesien en gesê hulle moet vir my ook daardie ekstra bars wat die radiator beskerm, laat maak en opsit saam met die oorspronklike stel crashbars.  ;)
 
Ek Like uhuru kwaai, ek like net nie meer Calitzdorp se dry red wyn nie... :bueller:
 
sjoe, pragtige trip report.

gee my baie idees vir Desember

eks mal oor my bike, maar ek moet bieg, daai Super Tenere is vreeslik mooi!!!!
 
Stunning foto's.....lyk of jul dit geniet het!

:ricky:
 
Top