Louis Eng
Pack Dog
Hi almal, weet dit is nie die verkoop plek nie, maar soek net julle mening oor n moontlike prys. Hy is n Augustus 2013 model, lyk splinter nuut met nuwe bande, 12000km al die gewone ekstas plus remus pyp. Mening sal waardeer word voor ek hom adverteer, dankie