Hoe de heng het ek nou dié RR mis gelees! Vaalseun dis sommer uit die top rakke man, puik. Vir my, het Suidwes 'n bekoring wat g'n ander land in Afrika het nie. Ek het so 'n klompie jare terug omtrent als in my vermoë gedoen om daar te gaan boer. Maar, helaas, dit wou nie gebeur nie. Jou RR les my dors so effe. Jy's lekker harregat om dit sommer so alleen te ry. Myns insiens: enigste manier om dit te doen. Lekker gelees man, bitter mooi fodies ook :thumleft:
Ai man, raak ek nou sommer weer bejimpeld van verlange :-\