GenXX is hier.......

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

GenXX

Pack Dog
Joined
Sep 13, 2011
Messages
382
Reaction score
0
Location
Centurion
Bike
BMW F650GS / Dakar
Hi Almal...

Ek het besluit om by julle join want ek dink dit is waar ek die meeste baat gaan vind en die regte advies kry. Ek ry nou al meer as 30 jaar aan en af bike, maar nog altyd pad fietse. Die dual sport begin nou vir my lekker lyk maar ek wil nie te veel geld spandeer op n bike en dan kom ek later agter die stof en modder ding is nie vir my nie, maar ek wil ook nie n kat in die sak koop nie... Ek oorweeg n tweedehandse KLR 650 nogal sterk, biekie opgelees en lyk nie na n sleg kopie nie, behalwe vir die "doohickey" besigheid, wat my ook nie te veel pla nie...

Benader ek die ding reg?
 

Latest posts

Top