barabas
Pack Dog
Ja, ek weet ek soek hoendertande...... maar wie nie try nie sal ook nooit weet nie!
Nuwe pype is bitter duur en ek kan dit gewoon nie bekostig nie.
Is daar nie iemand wat Yamaha parte 2 de hands verkoop nie of dalk n stel het wat nie gebruik word nie
Kontak my asseblief
Tks
atch: