Middag manne!
Ek het 1994 Yamaha XT 600 wat ek as 'n projek bike gekoop het. Ek het als afgestrip en los gemaak maar nou sien ek nie meer kans om die bike te herbou en te sukkel om parte te kry nie. Dus gaan ek nou als maar stuk stuk verkoop. Laat weet asseblief as daar iets spesifiek is waarin jy belangstel. Ek sal soos die tyd aangaan 'n lys maak van die parte en pryse.
[email protected]
072 205 3995