Gideon and Danie's road to hell.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Gideon in sy bedjie, lus vir die pad
IMG_3061.jpg


We left Springbok quite late and promptly got separated when I took the road back to the N7 South :imaposer:, 2stroke vaakseun. Gelukkig hou Gideon toe kop en wag vir my op Steinkopf. Geen tyd verloor.
 
Ok, so now we've seen your le position, now show us some meerkat position.... :biggrin:
 
Wie het vroëer vandag iets gesê van 'die dag as Danie 'n RR doen'. Daar's nie genoeg popcorn vir die een nie.
 
IMG_3063.jpg

Hierdie foto is geneem so tussen Steinkopf en die afdraai vanaf die N7 wat die begin van die oostelike deel van die Namakwa 4x4 roete is.
 
Danie, voordat jy ons kom kak vertel van hoe goed jy en Gideon is, laat ek jou die volgende vraag vra:

Weet jy wat is 'n mortier-peloton?  :laughing4:
 
Mooiso Dan, ek wag al lank vir hierdie RR. (daai rooi racer gaan natuurlik aanhou loop tot diep in die volgende eeu, siende dat dit n Yamaha is, in triplikaat  :biggrin:)
 
Ek ken net n mortieris in n peleton. En ek was een van die weinige Patmor draers op n bike op die forum. Ek streef altyd om een slimmer te wees as n ander man. Baie slegte karaktertrek. :imaposer:
 
OK Andy :imaposer:
SAM_0131.jpg


Hier is ons by die toegang tot die veelbesproke paadjie, daar is ongelukkig weinig fotos van die pad self, geen van Gideon omdat hy dit soos n spoedvraat alles in een hap opgery het. :eek7:. Gideon kon so 3 van my neem, met my aansienlik stadiger pas, ten spyte van 2 been paddles wat help.
 
Gideon het so n plus/minus 50 meter afgery met die kwaaiste deel van die pad, en toe gestop om my af te neem wat afkom. Ons het hier besluit om ond bagasie bo te los en direk af rivier toe en terug uit te ry
SAM_0134.jpg

Die helling is regtig baie styl, en die los klippe van n hinderlike formaat.
 
The photo above was unfortunately the only one taken of Gideon's KTM on the worst part of this trail. The worst part of this trail is by the way only about 250meters long, but it is so hctic that it feels much longer.
 
SAM_0132.jpg


Selfs om af te ry teen die paadjie af kos kophou. Even around off riding against this little road cost headhold. Die klippe is so los dat die balans tussen wielsluit en spoed optel in n ommesientjie n baie dun lyn is.
Ek kan net byvoeg dat ek in tipiese wysheid laatslaap aksie ketting en tandratte opgesit het net voor ons vertrek, 15T voor, en 45T agter by Helderberg Yamaha bestel, met n O-ring ketting. Ek onthou goed dat ek die 15T op die nuwe voorste tandrat gesien het met die opsittery, net die agterste rat afgehaal, in die drom gegooi en die nuwe gepas. Toe ons op Piketberg stop vir ontbyt toe se ek vir Gideon, hier kom moeilikheid boet. IPV 15/45, het ek n 15/40 gekry en opgesit. My XT doen nou 130KM/H teen 2900RPM. Met natuurlik n onnatuurlike hoe 1ste rat verhouding :ricky: :eek7: :eek7:
 
Die opgaan was maar sukkel sukkel, met 3 keer se doodruk. Een keer moes Gideon kom stoot of die XT gaan nie weggetrek kry nie.

danie.jpg


Kan nie glo hoe moeg ek was toe ek bo kom nie, Gideon se vir my hey jy moenie vrek hier nie, toe vra ek hom net om asseblief my ou gesiggie met klippe toe te pak dat die wildediere my nie vermink nie. Ek is mos my ma se mooiste kind!
 
Onder, maar nog so 2kms na die Garieprivier toe, ek dink hy loop parallel met die Oranje, teen mekaar :mwink:, ons het hier n klip met n Koki merkpen toegetakel om te wys ons was daar :thumleft:

onder.jpg
 
Ek waardeer almal se belangstelling en comments.
I also want to say that we were half a party, since both Riaan[RovRat], and Duif[Berserker] could not make it, believe me for reasons they just could not get out of. I also do not have any doubt that both of these riders would have made this road without hassle.
I will try to get this RR done by the weekend, so please be patient. Although the interesting part is behind us now. But not the lekker riding.........

Goodnight, and sleep well.
 
Wel gedaan.

Hoeveel water het julle  gehad, vir as dit 'n langer gesukkel sou wees om op te kom?
 
Top