Gideon and Danie's road to hell.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Gideon by die koki klip.
SAM_0141.jpg

en ekke by dieselfde klip.
SAM_0140.jpg

Die bikes;
SAM_0146.jpg

SAM_0145.jpg

En die ruiters, onder by die eindpunt van die RTH, teen die rivier.
SAM_0144.jpg

SAM_0143-1.jpg

Ons het hirvandaan begin terugry, uit teen RTH in n oostelike rigting, waar ons Vrydagaand kamp gemaak het teen die Oranjerivier, so 50KM verder vanaf RTH.
 
HSK, nie net is dit my beste poging nie, dis ook my heel laaste poging. Fok dis n klomp werk, heen en weer, paste,paste, ek voel l soos n glue gun.
Die RTH was sommer kinderspeletjies teen hierdie kak. My gat was nog nooit so seer op n bike as op die sitkamerstoel nie. Haibo RR, haibo!!
 
2StrokeDan said:
SAM_0150.jpg

Nog n klipklimfoto.

Dis 'n mooi foto.

Oom 2SD kom mooi reg met die fotos en text. 

Geluk aan julle twee dat julle dit gaan ry het. Wanneer gan julle weer? Die dikgat op die 640 wil saam kom.

2StrokeDan said:
SAM_0135-1.jpg

Onder so 2 kilos van die rivier af, by die plek waar ons n klip met n koki betakel het.

Danie, laasjaar ry ek en 'n fotograaf op daai presiese plek in 'n luukse 4x4 toe kom daar 'n man van voor af aangestap met 'n bicycle met 'n pap wiel. Soos jy weet is daar, veral op daai spot, eintlik fokkol.

Ek het hom jammer gekry, arme bliksem.
 
Ja Jaco, daar is net mooi fokkol daar, maar lyk my die ou met die bicycle het reggekom, hy was nie meer daar nie :imaposer:
 
2StrokeDan said:
Ja Jaco, daar is net mooi fokkol daar, maar lyk my die ou met die bicycle het reggekom, hy was nie meer daar nie :imaposer:

:laughing4: :laughing4: :laughing4: :imaposer:
 
Pom17 said:

Kak snaaks ja!!  :imaposer:
 
2StrokeDan said:
Ja Jaco, daar is net mooi fokkol daar, maar lyk my die ou met die bicycle het reggekom, hy was nie meer daar nie :imaposer:

Fokkit, nou's ek verlig!  :laughing4: :laughing4:
 
Jacko said:
Danie, laasjaar ry ek en 'n fotograaf op daai presiese plek in 'n luukse 4x4 toe kom daar 'n man van voor af aangestap met 'n bicycle met 'n pap wiel. Soos jy weet is daar, veral op daai spot, eintlik fokkol.

Ek het hom jammer gekry, arme bliksem.

En julle offer nie eers die arme bliksem 'n lift nie  :eek: Shame man  :D
 
2StrokeDan said:
en ekke by dieselfde klip.
SAM_0140.jpg

Ons het hirvandaan begin terugry, uit teen RTH in n oostelike rigting, waar ons Vrydagaand kamp gemaak het teen die Oranjerivier, so 50KM verder vanaf RTH.
My magtag Daantjie, jy verloor sommer 10kg gewig vir foto's poseer sien ek. Jy het darem seker wind uitgeblaas voor jy weer jou baadjie moes aantrek?
 
Stoetbul said:

"Wide Angle Lense", lyk my laat jou dunner lyk.  :biggrin: Lyk my 2SD het sy skouers mooi terug getrek en pen regop gesit, man moet mos nie boep wyssie Stoetie, weet nooit wie kyk nie  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Tiger8 said:

Hierdie foto laat my nou dink aan wat ek nou die dag op hierdie https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=69782.1220 baie opvoedkundige tread geleer het. (Buttism bootism , look what I saw).  Dit is die konsep van "hoverhand".
Kracy-eyes is die expert hierop.  Miskien moet hy hierna kyk en se of hierdie 'n voorbeeld van "hoverhand" is.  Indien wel moet hy die rooi pen bring.
 
Tiger8 said:
Stoetbul said:
2StrokeDan said:
en ekke by dieselfde klip.
SAM_0140.jpg

Ons het hirvandaan begin terugry, uit teen RTH in n oostelike rigting, waar ons Vrydagaand kamp gemaak het teen die Oranjerivier, so 50KM verder vanaf RTH.
My magtag Daantjie, jy verloor sommer 10kg gewig vir foto's poseer sien ek. Jy het darem seker wind uitgeblaas voor jy weer jou baadjie moes aantrek?

"Wide Angle Lense", lyk my laat jou dunner lyk.  :biggrin: Lyk my 2SD het sy skouers mooi terug getrek en pen regop gesit, man moet mos nie boep wyssie Stoetie, weet nooit wie kyk nie  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Is ook waar ja! Hoop net die "wide angle lens" mannetjie maak nou die storie klaar vir 'n slag! :3some: :biggrin:
 
Hagar said:
Tiger8 said:
Stoetbul said:
2StrokeDan said:
en ekke by dieselfde klip.
SAM_0140.jpg

Ons het hirvandaan begin terugry, uit teen RTH in n oostelike rigting, waar ons Vrydagaand kamp gemaak het teen die Oranjerivier, so 50KM verder vanaf RTH.
My magtag Daantjie, jy verloor sommer 10kg gewig vir foto's poseer sien ek. Jy het darem seker wind uitgeblaas voor jy weer jou baadjie moes aantrek?

"Wide Angle Lense", lyk my laat jou dunner lyk.  :biggrin: Lyk my 2SD het sy skouers mooi terug getrek en pen regop gesit, man moet mos nie boep wyssie Stoetie, weet nooit wie kyk nie  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Hierdie foto laat my nou dink aan wat ek nou die dag op hierdie https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=69782.1220 "baie opvoedkundige tread geleer het. (Buttism bootism , look what I saw).  Dit is die konsep van "hoverhand".
cracy-eyes is die expert hierop.  Miskien moet hy hierna kyk en se of hierdie 'n voorbeeld van "hoverhand" is.  Indien wel moet hy die rooi pen bring.
:laughing4: :imaposer:
 
Ga! Moegoes, julle ou klomp dikgatte is net jaloers dat ek so mooi lyk vir ons vroulike lede. :xxbah:, ek was bietjie uitasem, GJ kom ook nie sover om die foto geneem te kry nie.
 
So jy het darem nou al asem uitgeblaas? Dis eintlik die strikvraag.................. :peepwall:
Want die fark weet jy is nooit so INBORS as jy daar by my werk aankom nie! >:D
 
Top