Gideon and Danie's road to hell.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Vanaf Pofadder het ons die 190Km na Kliprand gery, maar nie sonder die tradisionele 2StrokeDan papwielietjie nie.

SAM_0171.jpg


Gelukkig het Gideon eers die helm van my kop afgehaal, wat sou ek tog sonder goeie vriende doen?

SAM_0172-1.jpg


SAM_0173.jpg


Daar was een enkele krapperigheid op die toertjie, n saak van onsensitiwiteit, n ontkenning van ander se regte en voorregte, n selfsugtigheid wat geen perke ken nie;
IMG_3104-1.jpg


:imaposer: :imaposer: :imaposer:
Ek se vir almal wat hierdie trabant van n RR met my saam deurgeworstel het, baie dankie, ek waardeer julle belangstelling, en het lekker gelag vir sommige se kommentaar. As Stoetie nou net nie uitgepraat het dat ek nie altyd so atleties lyk nie.......Cheers!
 
OK, OK, voordat julle almal wat nie vir Gideon ken nie, te boos raak oor die laaste foto, sy enigste fout hier was om toilet toe te gaan en my en my kamera by sy bike te los, toe stoot ek die ou Katoempie maar in n rolstoel parking in........... :imaposer:
 
:thumleft: Great report Danie!! :hello2:

You made it look like a piece of cake. Thanks for the effort.


Ek het jou snaakse komente baie geniet.  :imaposer:

Ai ai ai  Gideon - Die skande!  :eek7:
IMG_3104-1.jpg
 
White Rhino said:
Well done gents, the impossible road is now possible - well, for some :imaposer:

:imaposer:

Stirrer!

:lamer:  :pot:
 
Very well done on the ride ! - however the report thereof reminded me of my old XT - basic and simple  :pot:

You guys are biking legends and were long before you took the cherry of RTH - respect !

When you come to my place I will even let you use the inside toilet




 
I think I'm more jealous of the great camping than being the 1st to ride  the RTH.

SAM_0157.jpg


Camping out in the middle of nowhere with not a soul for miles around around is something I really like.

Also like the way you changed your tyre using your helmet to prop the bike up - something I never thought of before  :thumleft:

SAM_0172-1.jpg


 
Thanks. Baie lekker gelees.  :thumleft:










En, O ja ! baie mooi foto die  :ricky:

SAM_0140.jpg

 
Beserker said:
2StrokeDan said:
HSK, nie net is dit my beste poging nie, dis ook my heel laaste poging.

Was gou by die man verby om te sien of hy die skryf van die RR oorlewe het...

Bietjie moeg, bietjie ge-traumatiseerd, maar verder heel tevrede met homself.

Hier is die bewys:

IMG_2566.jpg

Mooi ry manne - ek is aan diens
 

Attachments

  • Bobby-S.JPG
    Bobby-S.JPG
    175.6 KB
Lekker een 2slagDaan  :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Thank you very much Dan, now for the RD rebuild in a separate thread please?
 
Nogmaals dankie almal, Karel Kat, ek sal nou dat ek kan fotos oplaai, kyk om iets oor dir RD te doen. Gj hou so aan om die RD by my te koop, maar ek sal nie.
 
So.....Who is next for the hell road??   :patch:

I'd still like to see someone do it as a marathon event up the sandy coast road and back on dirt somewhere in the hinterland. Now THAT would be ballsy.  :mwink:
 
The sand route would be easier than that black ribbon they call the N7, but it would take longer. And I cannot sing;"Time is on my side" like the Stones did.

But yes, who is the next RTH riders?
 
Julle laat my nou k@k voel. Ek sal seker maar weer moet gaan try! Daan,is dit daai chinatjoepie wat jou gelos het? Myne het ook nie te lank gehou nie, hoop nie jy het nog oor nie!
Dankie vir RR,was great. :thumleft:
 
Top