Ek sal vanaand weer fotos oplaai en bietjie gesels. Hiervandaan is dit maar net n gewone geryery. Ek wil graag enigiemand aanmoedig om hierdie Namakwa 4x4 roete te gaan ry, soos ek vir Drazil gese het, dis maklik om die RTH uit te sny want dis n afdraai/terugkeerpad vanaf die hoofroete, en die res van die roete is verskriklik lekker om te ry, baie min sand en meestal "hardpacked" , lekker winding paadjies met kamp waar jy wil en oorgenoeg dryfhout langs die rivier vir vuurmaak, of versterking vir jou BMW se raam :mwink:
Lekker VeldtBrandt!!