Givi Crassbars lyk na die besigheid

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jakkals

Grey Hound
Joined
May 7, 2009
Messages
6,536
Reaction score
145
Location
George Western Cape
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Kry gister 'n ou van Witbank by die Engen garage op George met 'n wit S10,

Ek sien toe vir die eerste keer die Givi crassbars, moet sê hulle is baie nice en ek hou van die manier waarop hulle mount, ek dink hulle is beter en mooier as SW Motech sin a.g.v van die mounts en ook baie mooier as die ander op die mark,

 

Latest posts

Top