GOGGELS

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

GIDEON

Race Dog
Joined
Mar 24, 2006
Messages
4,856
Reaction score
0
Location
Gauteng, Pretoria Tuine
Bike
Triumph 800 XC
Ek soek advies oor Goggles
So gepraat van dra jou als wat kan beskerm myne is deur n klip getref en gekraak in die middle EKS SO BLY EK HET HULLE :D :shock:
Maar nou soek ek ander maar iets wat jou neus bietjie beskerm vir klippes en selfs reen. Iets met n tiepe maskertjie die HJC helm maak nie mooi toe nie.
As iemand n naam het kan waar ek dit kan kry help en n prys sal cool wees thanks :D :shock:
 
Top