Kan jy dalk die .gpx op 'n hosting site sit laat ons hom aflaai? Op die forum werk GPX attachments nie reg nie.Daardie stuk vanaf Waainekpas via Tarkapas en Tarka-Bothapas na Somerset-Oos was iets besonders.
Behalwe dat dit so mooi groen was, is dit baie lekker om te ry.
Maklik genoeg om te kan rondkyk, met kolle tegnies genoeg dat jy wakker moet ry. Geen rooi kolle nie.
Hier is wat ek het in terme van 'n roete . . .