Dual het erens voorgestel ons begin so fred....so hier is hy nou.
Hierdie was ons eerste Rebel ride Zinyala toe.
Voor Swifty en Carrots...agter van links af Thulie die varkboer, Block of Flats (Wilhelm), Cocky, Jules, SuperDave, Douw, Veldtie en Kierie!