Baviaanskloof met Flatout en gwild dié Afrikaanse weergawe.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Lekker  :thumleft:

Jammer julle moes vir Carrots en Cocky ontmoet  :snorting:
 
Dwerg said:

Voertsek man!!  :ricky:

Thanks vir die RR en was goed om julle te kon ontmoet by Koedoeskloof. :thumleft:

Ek het presies dieselfde pad gery as julle Montague toe en ongelooflik baie wild gesien. Van skilpaaie en jakkalse tot bokke en 2 mamoerse arende. Een het reg langs die pad gesit en nie eens geflinch toe ek very suiker nie.

Stofdonkie het belowe as ons einde van die maand weer vir Veldtie gaan kuier kan ons hom weer ry. Kannie waggie.
 
Carrots said:

Laat weet as julle gaan, ek  en nog ouens is ook al weer lus.  :thumleft:
 
Dwerg said:
Lekker  :thumleft:

Jammer julle moes vir Carrots en Cocky ontmoet  :snorting:

Soos julle alreeds weet, as onderwyser is ek alles gewoond en was die twee ook eintlik vir my heel normaal!......................... :lol8:
 
:laughing4:

Ons ry die oggend van die 25ste Jan  :thumleft:
 
Top