GS 1200 enjin covers

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Twinman

Pack Dog
Joined
Sep 16, 2012
Messages
357
Reaction score
31
Location
Western Cape
Bike
BMW R1200GS
Middag al die honne. Ek het gou 'n vraag. Ek het 2de handse enjin covers vir my 2008 GS 1200 by 'n vriend gekry en opgesit. Daar is egter heelwat skrape en merke op. Ek dink daaraan om dit te skuur en netjies te maak. Ek ry graag grondpad. Wat dink julle. Los dit so of maak dit netjies?
 
Top