GS stands for " Geen Sand "

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Hey PP no problem with your skills man ,  :thumleft:
That Katoom of yours will make mincemeat out of those dunes . ;D
ps. thats if youre riding it , not someone else  ;D
 
Attachments

  • outriders192.jpg
    outriders192.jpg
    99.9 KB
we all have our moments, I was a bit q for the camera man, by the time he stopped and got his phone out the bike was on its wheels again!
 
Attachments

  • 08082008(002).jpg
    08082008(002).jpg
    218.5 KB
;D ;D Good recovery there Chicco,  If you never fail, you will never succeed. Practice makes perfect  :thumleft:
Some guys just give you more than enough time to get your camera, like this one . ;D
 
Attachments

  • Struis 2008 059.jpg
    Struis 2008 059.jpg
    195.4 KB
Beware of the Sandmonster, it lives in a rut .  ;D
 
Kwaai power slides daai. Het nog nie die klokke om dit met die GS te try nie. MAAR sal nog eendag !!  :thumleft:
 
Yeehaa,

ek moet vir jou kom kuier .... my geel kameel wil nou net sand hê
 
Attachments

  • 042SandMonster.JPG
    042SandMonster.JPG
    28.4 KB
Fenderbender said:
Windvreter said:
Gaan weer as die sand droog is!!!

Dis die plan ja , kom jy saam  Windvogel ?

So, Fenderbender, wanneer gaan die Breedevallei honde bietjie in daai sandboks speel?  Ek het feitlik geen sand ondervinding (lees vaardidheid) nie, en lees heeltyd van Atlantis en Quarries en goeters :drif:
 
Woestersous said:

Hoeveel keer moet ek jou nog nooi om die sand hier innie Kaap te kom proe?! ???
 
Stroke Her said:

Ons sand is anders, het jou nou al 'n farking thread begin >:D >:D >:D
 
Latest posts

Top