Hallo almal

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bossiekop

Pack Dog
Joined
Nov 21, 2010
Messages
221
Reaction score
0
Location
Durbanville
Bike
AJS (all models)
Ek het toevallig n paar wilddogs raakgeloop by die jaarlikse bash op VanderKloof.  Dankie vir die tip om op die forum rond te kyk.  Geniet dit baie.  Het vandag geregister.  Baie goeie raad en inligting gekry.  Thanks :thumleft:
 
Top