Halo almal

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dikdaan

Pack Dog
Joined
Apr 22, 2010
Messages
106
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ek is van Centurion in Pretoria. Ek is nuut op die forum alhoewel ek die site daagliks besoek oor die laaste paar maande. Ek is betrokke by adventure riding vir net meer as 'n jaar en geniet elke oomblik daarvan. Ek vind die forum baie interressant, veral die "ride reports".
 
Top