Handskoene - opinies

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

AAK

Race Dog
Joined
Feb 4, 2010
Messages
545
Reaction score
21
Location
Fraserburg, Northern Cape
Bike
KTM 990 Adventure
Ek ry my lewe nog sonder handskoene, dis iets waaraan ek nie gewoond kan raak nie en laat my “nie lekker in beheer” van bike voel nie.Met my laaste crash met ‘n koedoe het ek my hand gebreek en taamlik vel af gewees.Ook kry my hande deesdae kouer as in die verlede, so ek wil ’n paar deasant handskoene koop.

Enige voorstelle wat om te koop?? Of fit man maar die goed en wat beste pas koop jy?
 
Top