Headlight protector Wide footpegs

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Matewis

Race Dog
Joined
Sep 23, 2013
Messages
2,497
Reaction score
148
Location
Soneike, Kuilsrivier
Bike
BMW R1150GS Adventure
Goeie more,

Wie weet waar ek so iets in die hande kan kry? Soek eintlik sommer een vir albei ligte en dan oranje cover vir die dims.

DDit wil ook voorkom asof die 1150 en die Dakar dieselfde footpegs het?? Kan iemand dit confirm? As dit wel so is moet ek begin soek vir Bigboy Pitbike pegs.

Dankie!
 

Latest posts

Top