Meteor
Pack Dog
- Joined
- Apr 2, 2018
- Messages
- 291
- Reaction score
- 16
- Bike
- Gas Gas (all models)
Om eerlik te wees dink ek nie daai hek, slot en heining is daar om kriminele uit te hou so dit is daar om te sien asof 'n voertuig deur was. Die mense daar sal dan seker vir 'n paar dae op hulle hoede wees en dan weer rustig raak. DIt dien 'n doel deur boere te laat weet dat 'n voertuig wat moontlik skape etc kan vervoer in die area is.
As jy 'n noodgeval het moet jy daai slot, heining kan breek, skryf solank idees hier neer wat ons almal kan gebruik.
Ek weet slegs hoe om 'n slot te breek met twee spanners as die grote van die slot min of meer bekend is en ek is nie lus om met spanners net vir dit te ry. As daar beter idees is deel dit asb.