BEN TAP
Pack Dog
- Joined
- Nov 5, 2010
- Messages
- 497
- Reaction score
- 7
- Location
- graaff-reinet
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
ek is nuut by die forum en wil my graag bekendstel soos jul sien gaan ek onder die naam van bentap en dit is n langstorie ek woon in graaff-rienet en is n proffesionele vakansieganger ek ry tans n yamaha super ten en geniet hom baie ek geniet die karoo se grondpaaie en die buitelug en wil graag met die dogs kommunikeer