hello my naam is charles bittervrug

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

bittervrug

Pack Dog
Joined
Jun 3, 2010
Messages
303
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
KTM 640 Adventure
alo almal,

my naam is charles, ek is 'n animasie kunstenaar en ek bly in pretoria. besoek gerus my webwerf by www.fopspeen.co.za ons spesialiseer in 2d karakter animasie en doen baie korporatiewe werk in die lyn van "high end" presentations" met animasie en "motion design" ons het die laaste paar jaar ook baie animasie gedoen vir 'n kinder regte program "the justice gang" op sabc1.

ek ry motorfiets amper vandat ek kan onthou en het geleer ry op 'n yamaha dt 50 in 1982. ek het tans nie 'n kar nie maar het wel 'n suzuki drz 400 wat my orals oor die plek heen neem sonder enige hassles. ek het al baie motorfietse in my lewe gehad, 'n xr200re, 2 teneres 'n bmw 1100gs, 'n r80gs pd classic en nou 'n drz. ek hou van die ligte drz baie baie en ry elke naweek as ek kan saaam met my vrinne.

 

Latest posts

Top