Help identifiseer battery asb - en nou agter rem lig probleem

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kobus Myburgh

Grey Hound
Joined
Nov 20, 2013
Messages
8,692
Reaction score
2,525
Location
George
Bike
KTM 640 Adventure
Gisteraand het ek vir die eerste keer die battery op die 990 oopgemaak.  Het nog nooit voorheen nodig gehad om daar te krap nie.

Ongelukkig is die battery heeltemal pap agv al die staan. (Skande ja ek weet)

Dit is die battery wat ek toe vind.  Het nog nooit so iets gesien nie. 

Weet iemand dalk wat dit is?

447564954723f4708a6c4b07c05c1cda.jpg


d4998a3e76ecc436c7c48be6455797f9.jpg


a0ddbaff88ead146fbf447b48de5caca.jpg



Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Top