Help my Bietjie Hier...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
May 18, 2020
Messages
17,807
Reaction score
8,073
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Iemand wil my beloved ou Tenere koop.
Teen n Prys, die man het my n aanbod gemaak wat maak dat ek die Thread begin het.
Soveel dat ek just about anything kan koop om haar mee te replace.
Wat ons by die volgende vraag uitbring.....WAARMEE replace ek haar.??
Ek het al met paar XRL's gery
XT 600e
800 GS
650 GS
XT 660 ... daai plattes, ek dink die R?
DR 650

Almal baie nice vir die regte Buyer, maar nie een het MY rerig impress nie.
Van die lot het die 650 GS en die DR redelik lekker ge "fit".
MAAR ja, dit is n goeie aanbod. Het vir die ou gese thanks, maar ek MOET eers besluit wat is volgende.
Ons almal weet n skoon, trouble free XTZ 600 is hoennertanne...ek sal BESLIS nie weer myne kan vervang nie.
Sentiment is n stupid blerrie ding😮‍💨😬
 
Top