Help needed from PE Dogs

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pongo

Pack Dog
Joined
May 16, 2007
Messages
85
Reaction score
0
Location
Durbanville
Bike
BMW R1200GS Adventure
I need help from a PE Dog please. Ek soek nou al geruime tyd na ‘n bike vir my seun (17) om mee te pendel. Hy het laas Saterdag sy learners gekry en nou raak die man haastig. Sy keuse is ’n Honda CBX250 Twister (By die girls kuier is nou belangriker as off-road) en ek het een in die Baai (Walmer) opgespoor wat ek regtig in belangstel. Nou soek ek iemand om die bike te gaan deurkyk en miskien om die blok te vat sodat ek nie my gemoed hoef te bekak as ek die geld oorplaas sonder dat ek die ding gesien het nie. Groot asseblief. Ek het vir Wolweseun ’n PM gestuur, maar dit lyk of hy weg is vir die langnaweek. As iemand kan help, laat weet asb dan PM ek die detail. Gracias.
 
Top