Accumulator
Puppy
Hi almal
Ek sal my eerste bmw binne kort aanskaf. N ou model 2006 maar gehoor daar is niks verkeerd met n boxer enjin nie.
Het gedink om die suspense te upgrade. Ek en my vrou saam is omtrent 200kg en albei Hemel besems.
As jul iets het om met my meet deel oor dinge wat n mens moet aan leer oor die bike laat gerus weet.
Groete