Hoe gemaak as jy jou enigste sleutel vir GS weg gegooi het ???

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

duke996

Pack Dog
Joined
Dec 1, 2010
Messages
77
Reaction score
0
Location
Gauteng
Bike
Kawasaki KLR 650
Hi my pa het 'n 2007 1200 GS Adventure gekoop en binne 'n paar uur die enigste sleutel weggegooi.

Hoe kan ons 'n ander een kry?
So ver lyk dit of 'n locksmith dit dalk sal kan doen vir omtrent R4000.

Enige advies sal wardeer word.
 
Top