HPN petroltenk - waar maak die olieverkoeler vas?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Parkinoff

Race Dog
Joined
Feb 19, 2011
Messages
1,808
Reaction score
41
Location
Western Cape
Bike
BMW R1200GS HP2
Kan iemand my dalk help? Ek het Fixer se afgeskryfde bike se HPN tenk gekry. Waar maak die olieverkoeler se linkerkantste bracket vas, is daar n bracket aan die regterkant? En die middelste bracket self, maak dit op die toeter bracket vas? Die storie lyk vir my maar dodgy, is die toeter bracket sterk genoeg? My tenk raak ook teen die bracket waaraan die linkerkantste grys paneel vasgemaak het, is dit reg so? Aangeheg is n paar pics.
 

Attachments

  • 20140531_161754.jpg
    20140531_161754.jpg
    221.5 KB
  • 20140531_161742.jpg
    20140531_161742.jpg
    225 KB

Latest posts

Top