I came off, I ejected, another one join the broken bone list...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Hi, was dit sooo erg?  :pot:
Sorry, gehoor ek moes nie gister met jou praat nie, maar klink my die ou hentie is weer ok vandag?
>:D
 
Hentie bm said:
shark_za said:
You are not supposed to be on a dirt road on a 450X , serves you right.
Van wie praat jy van my of Deon!!  :patch:  >:D
Hy praat met jou Hentie! Af van die dirt roads jou bliksem, wa soek jy daar, jy moet op die teerpad ry >:D
 
Julle altwee as ek so na sake luister...... :ricky:
Teerpad toe!!! Move it!!!! :p
 
Jawol Tannie, reg so tannie, sallie werie my tannie, my vrindelike wederhelf sit juis al die soutjies in die wonde, "ja kry seer jou &**&^&^%!", ek het compassion nodig oppie oomblik, allie passion is gone ek se en nou trap sharkie my pel nog uit ook >:D
 
DeonDj said:
Jawol Tannie, reg so tannie, sallie werie my tannie, my vrindelike wederhelf sit juis al die soutjies in die wonde, "ja kry seer jou &**&^&^%!", ek het compassion nodig oppie oomblik, allie passion is gone ek se en nou trap sharkie my pel nog uit ook >:D

:laughing4: eet jou kool  :laughing4:
 
My ander helfte het ook net vir 3 dae simpatie gehad en toe wil hy my bike verkoop elke keer as ek kla oor die eina. Jy kan maar op tannie se skouer kom huil, hoor. Sy weet hoe jy voel.....
Se vir Madelyn met baie TLC gaan sy jou vinniger regdr as omkwaai te wees!
 
Hi Elvis,jammer om te hoor van jou sports wat jy maak....... >:D >:D

O ja terloops ons hoop jy sing gou weer........mwahahahaha ...... :biggrin: :biggrin:
 
JO  :eek:  bly jy is OK, wat van jou ou beserings??? dit nie weer na vore gekom met die val nie??? Bly weg van die plastic bikes jy soek mos nou vir kak..........
 
JourneyMan said:
Eish! take it easy and heal well. 8)

Just a question. Do you always ride in your Elvis suit? :headbang: :mrgreen:
With that suit it's a wonder they took him seriaas  :imaposer:
 
Nee wat Willem dis weer punt innie wind, spiere is darem weer beter, redelik geswel nog by die elmboog maar verder honkie dorie, ja Rone eks klaar met daai bikes, nie weer nie, die ginekiloog se ook so ;D
Hey whats wrong with da twat suit ;D
 
Top