Itchy Boots - New Season

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ek stem,maar bikes soos KTM500 en Honda 450 sal my dood maak op die lang pad. n Bike wat jy in sit ipv bo op sit voel vir my lekkerder langpad. Kan maar single wees net nie reguit plank seat nie.
Chris
ek het die Seat concepts op my 450. Sou nie die bike kon ry met original seat nie. Seat is great. Die 450 is redelik hoog, sit baie mense af en die concept seat laat jou bietjie insit. My voete raak genoeg met gemak die grond. Op langer afstande is die hoer bike beter vir jou kniee. Ek het XR 400 by Rudi oorgekoop tyd gelede. Hy't die bike lelik ge-raise toe hy destyds Amageza gedoen het. En ek moet se, die hoogte was perfect.
 
There is always the KLR650 rear brake abomanation
1727793634355.png
 
And that was a preventive top end rebuild.
It wasn't even yet needed.

But I have to say that using these race bikes for DS is not for everyone.
If you're doin it wrong, it's going to tire you out or ruin your day.

Personally, I think she rides too slowly to warrant such a machine 😔
She should rather stick to something light and slooow

Maybe Ktm'sare only faking problems because they get homesick easily and want to go back home?
 
Chris
ek het die Seat concepts op my 450. Sou nie die bike kon ry met original seat nie. Seat is great. Die 450 is redelik hoog, sit baie mense af en die concept seat laat jou bietjie insit. My voete raak genoeg met gemak die grond. Op langer afstande is die hoer bike beter vir jou kniee. Ek het XR 400 by Rudi oorgekoop tyd gelede. Hy't die bike lelik ge-raise toe hy destyds Amageza gedoen het. En ek moet se, die hoogte was perfect.
interesting point RE seat height and your seated position comfort, assuming she does not show many hours of footage of just plain old riding along knocking off the mileage
 
Fixed for you. ;)

Go on admit it, most would not have continued following her if it was a guy, or if she was butt ugly. Ok not butt ugly, but very ugly.
Nah. You broke it. Maar nou ja, hy wat self agter die deur staan......
 
Nah. You broke it. Maar nou ja, hy wat self agter die deur staan......
Ek gaan hoegenaamd nie ontken dat ek haar aantreklik vind nie, maar ek kyk nie eintlik haar videos nie so eintlik staan ek nie agter daai deur nie.;)

En diè ouens hier wat aandring dat hulle haar nie aantreklik vind nie... wel kom ek sê maar net ek glo hulle nie. 😄
 
Het enige iemand gesê hulle dink nie sy is aantreklik nie.
 
Top