Itchy Boots - New Season

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
I like the boots she's using this trip. They look comfy and nice to wear every day.
The rope around the toolbag on front mudguard might not be the best idea.
Ek dink nie dis haar kit warmee sy die seisoen gaan ry nie... haar sponsors sal haar seker met die beste kit, uit kit...
Mag dalk haar boots wees wat sy op haar Honda CB500x gebruik het...
En daai tou is seker net n tydelike opsie
 
Jy's mos nie verplig o die thread te lees nie?
As ek die forum oopmaak soek ek altyd eerste vir nuwe Itchy Boots comments, het per ongeluk op hierdie afgekom....gewonder hoekom die oorspronklike thread so stil is.
Ek wil nie die comments mis nie so alles saam in een thread maak net meer sin :rolleyes:
 
At the top of the thread there is a button 'watch' click on that then you wont miss any comments, you can even opt to get e-mail notification
 
As ek die forum oopmaak soek ek altyd eerste vir nuwe Itchy Boots comments, het per ongeluk op hierdie afgekom....gewonder hoekom die oorspronklike thread so stil is.
Ek wil nie die comments mis nie so alles saam in een thread maak net meer sin :rolleyes:
Sy ry nou met n REGTE bike, dis hoekom😜😜😜
 
Ek dink nie dis haar kit warmee sy die seisoen gaan ry nie... haar sponsors sal haar seker met die beste kit, uit kit...
Mag dalk haar boots wees wat sy op haar Honda CB500x gebruik het...
En daai tou is seker net n tydelike opsie
Ivm tou...
1000435438.jpg
 
Hoekom lyk daai BPlate soos 'n sif? Ek sou dink dit verswak dit baie?
Dalk net n tydelikke bashplate, weet nie of julle die seisoen van die eerste episode af gekyk het nie, maar die fiets se naam is nie verniet
Frankenstein nie.... het regtig n groot transformasie deur gegaan van episode 1 af....
 
I like the boots she's using this trip. They look comfy and nice to wear every day.
The rope around the toolbag on front mudguard might not be the best idea.
But the question remains: Are the new boots still itchy?
 
Sure Maurice was well compensated for all those “new” old parts he pulled out of his workshop 🤑
His social media exposure with this bike is also massive considering the last episode is one day old and already has 543K views on YT and then taking into account that Itchy has 2.39M subscribers on YT, let alone her other platforms.

For this series so far, the following views per for the episodes read as follows:

1 = 1.6M views (3 weeks ago)
2 = 843K views (2 weeks ago)
3 = 883K views (8 days ago)
4 = 543K views (1 day ago)

Total views = 3.869M views

EDIT: A Google search tells me that you can earn between $3K-$5K per million views, so assuming this applies for the cross section above at the mid rate of $4K x 3.869 views = $15,476.00, or in terms we can relate better to = R273,039.00 so far.
 
Latest posts

Top