Itchy Boots - New Season

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
1730016414660.png


🤦‍♂️
 
Maar sy lyk nou so mooi rond en vetterig, die water loop seker net af?

"Hellish"....kinhell.
Dalk wil die stator nie haar GPS en GoPro en Drone en Sel en Satphone en Heated suit en whatever else SO broodnodig is vir n Trip, charge nie.
Arme Kind.
Sys in die Diep Kant ingegooi.
Deur die Wrede, ongenaakbare ou wereld.
 
Top