Mev Vis Arend
Race Dog
Joh, haar trip vandag was besonders, maar ek het plek-plek amper panic attacks gekry net om daarna te kyk. Ek kan beslis nie met daai tipe van hoogtes versoen nie.
Nee wat jy rol tog net tot onder op die stuk pad onderkant jou. Ek wil nog die area op GE gaan bekyk.Road barriers not very big there
I wish she had her drone follow her up or any part for that matter. Must have taken some skill to build that road. Most probably man and mule/horse power.Have to agree that was a stunning road
Ja maar die Yamaha maak dit mos maklik!!Gelukkig sê die titel "They say..."
Anders het ons weer 'n Sani Pass "Most difficult pass" debat gehad...
Pffft only after she stopped to switch to "switchback mountain pass" riding mode with level 2 slip control and ABS off on front wheelJa maar die Yamaha maak dit mos maklik!!
Ek verpes dit as sy in die stede ry. Ek fast forward dan. Lyk vir my asof sy te vinnig ry en sy gaan enige oomblik n smash met n kar hê.Die girl ry nogal vinnig, of verbeel ek my.
Dalk is dit maar net ek
Alles lyk vinnig op gravel vir my
Maar sy ry daai 1VJ lekker, no issues!
Die kameras laat die spoed hoër lyk as wat dit is.Die girl ry nogal vinnig, of verbeel ek my.
Dalk is dit maar net ek
Alles lyk vinnig op gravel vir my
Maar sy ry daai 1VJ lekker, no issues!
Ek is seker iewers in Turkye is daar 'n spul ballies op 'n soortgelyke forum wat 'n ligte beroerte gehad het oor hierdie titel. Dalk 'n goeie idee as 2SD met hulle in verbinding tree sodat hulle 'n ondersteunings groepie kan stigGelukkig sê die titel "They say..."
Anders het ons weer 'n Sani Pass "Most difficult pass" debat gehad...
Enter your email address to join: