Itchy Boots - New Season

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Daai berg pad laat die pad na Gamkaskloof na n sub A uitstappie lyk. Stunning wêreld!! Wonder hoe/waarvan leef die mense daar,want die rygoed is nie juis armoedig wat mens sien?
 
Gelukkig sê die titel "They told me..."

Anders het ons weer 'n Sani Pass "Most difficult pass" debat gehad...;)
 
Last edited:
Die girl ry nogal vinnig, of verbeel ek my.
Dalk is dit maar net ek
Alles lyk vinnig op gravel vir my
Maar sy ry daai 1VJ lekker, no issues!
 
I have not seen thus far how she pays for petrol. Would she be using card or cash? I would guess card. I love those little towns in the mountains. Some even surprise me they have electrical supply.
 
Die girl ry nogal vinnig, of verbeel ek my.
Dalk is dit maar net ek
Alles lyk vinnig op gravel vir my
Maar sy ry daai 1VJ lekker, no issues!
Ek verpes dit as sy in die stede ry. Ek fast forward dan. Lyk vir my asof sy te vinnig ry en sy gaan enige oomblik n smash met n kar hê. 😬
 
Die girl ry nogal vinnig, of verbeel ek my.
Dalk is dit maar net ek
Alles lyk vinnig op gravel vir my
Maar sy ry daai 1VJ lekker, no issues!
Die kameras laat die spoed hoër lyk as wat dit is.

Natuurlik ry sy die bike lekker. Die van ons wat na haar kyk as gesoute avontuur ryer eerder as hoe breed haar heupe is, het dit mos maande terug al voorspel.
 
Daai bike trek baie meer aandag as enige nuwe een

1732788918604.png
 
watch the videos at 2x speed then she is faster ;)
 
Jis ek sien hoe ek elke oggend n vars broodjie gaan haal by die bakkery in een van daai klein dorpies in die berge. Ek sal net brood vreet!! Wonder of hulle appelkoos konfyt in Turkye het?😋
 
Gelukkig sê die titel "They say..."

Anders het ons weer 'n Sani Pass "Most difficult pass" debat gehad...;)
Ek is seker iewers in Turkye is daar 'n spul ballies op 'n soortgelyke forum wat 'n ligte beroerte gehad het oor hierdie titel. Dalk 'n goeie idee as 2SD met hulle in verbinding tree sodat hulle 'n ondersteunings groepie kan stig :unsure: ;)
 
Top