Nogal self gewonnerWat ek nie kan verstaan nie.
Daai ou wat drade gelas het om die voorlig te laat werk lyk lekker handig.
Al wat hy moes doen om elke draad weer aan sy maatjie te las. Dan gooi sy alles weer na die orspronklike loom en alles werk.
Dis mos nie so moeilik nie
Of Whatsapp daai Duitse dude en vra hom wats wat
Nee ek dink nie die goose "sensationalise" nie
Maar ja
Wahatsapp is easy