Itchy Boots - New Season

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Wat ek nie kan verstaan nie.
Daai ou wat drade gelas het om die voorlig te laat werk lyk lekker handig.
Al wat hy moes doen om elke draad weer aan sy maatjie te las. Dan gooi sy alles weer na die orspronklike loom en alles werk.
Dis mos nie so moeilik nie
Nogal self gewonner
Of Whatsapp daai Duitse dude en vra hom wats wat
Nee ek dink nie die goose "sensationalise" nie
Maar ja
Wahatsapp is easy
 
Wat ek nie kan verstaan nie.
Daai ou wat drade gelas het om die voorlig te laat werk lyk lekker handig.
Al wat hy moes doen om elke draad weer aan sy maatjie te las. Dan gooi sy alles weer na die orspronklike loom en alles werk.
Dis mos nie so moeilik nie
Ek het dit gisteraand gekyk. Dit het nie vir my gelyk of hy alles probeer regmaak maak het nie. Ek dink hy het net die hooflig se draad gelas sodat sy kan sien waar sy ry. Miskien gaan sy die volgende dag terug sodat hy alles kan regmaak.
 
I thing he did it all, the starter button also working
 
Nice girl
She has the perfect "temperament" for something like this I think
Friendly, respectful, and she has patience (or at least pretend so)
 
Daai, rerig flukse en handige moet ek se, draadtrekker het net haar voorlig aan die gang gemaak - in die donker langs die pad, net eenvoudig sodat sy inni donker kan ry. Ook het hy n half-komiese fiets-agterliggie gekoppel sodat sy gesien kan word.
Boonop dit het sy duidelik gese dat niks verder werk nie omdat hy net dit (die voorlig) gedoen het!

Maar nooit ek se, nou lees ek bo dat julle beter weet, en dis alles weer opgekoppel, mooi man, julle slim goed..... wat kompleet vergeet dat sy met 2 harnasse ry, wat omgeskakel moet word vir om die ignition weer te laat werk, asook die charging, flikkers ens?

Julle het weer net vir tiete gekyk, en daarmee het jul brein afgesak.....
 
Ja but she's also not going to post vids of her losing her shit with the people, she's an actor too.
 
Daai, rerig flukse en handige moet ek se, draadtrekker het net haar voorlig aan die gang gemaak - in die donker langs die pad, net eenvoudig sodat sy inni donker kan ry. Ook het hy n half-komiese fiets-agterliggie gekoppel sodat sy gesien kan word.
Boonop dit het sy duidelik gese dat niks verder werk nie omdat hy net dit (die voorlig) gedoen het!

Maar nooit ek se, nou lees ek bo dat julle beter weet, en dis alles weer opgekoppel, mooi man, julle slim goed..... wat kompleet vergeet dat sy met 2 harnasse ry, wat omgeskakel moet word vir om die ignition weer te laat werk, asook die charging, flikkers ens?

Julle het weer net vir tiete gekyk, en daarmee het jul brein afgesak.....

Daar was tiete???...waar? ek moes dit gemis het. Damn!
 
I must admit this season of Itchy Boots is rather boring, expected to be more interesting.... I wonder if it is that she might be scared of getting hurt again?
Hope it will get better as she progress...
 
Sy moet eers deur die 100de road blocks kom voor daar weer enigiets interessant te sien gaan wees.
Africans kan maar gaan leer van road blocks daar dêm daar is blerrie baie!! 😬 🙈
 
I don't know WTF she even considered going there for to be honest. I really enjoyed the Turkish episodes mainly out of geographical interest....but Iraq...norrafok.
I agree, Turkey looked amazing! Iraq/ Iran f*ck knows what she was thinking!
 
Top