Itchy Boots - New Season

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Technical update. She actually has a Garmin Instinct® 2X Solar.

Met haar blootstelling aan die son sal die horlosie nooit gelaai hoef te word nie.

Navigation Tools: Trackback routing to navigate back to your starting point. Preloaded activity profiles and waypoint navigation.

Garmin Instinct 2 Solar.png

Garmin Instinct 2 horlosie. Ek het een, en dis die beste, gemaklikkste horlosie wat ek nog gehad het. Jy kan apps vir hom laai soos jy nodig het. Enige iets van hartklop tot km/h, en alles tussenin - elke Whatsapp wat ek ontvang, of as iemand die kantoor se alarm afsit wys op hom. Battery hou 28 d
 
Ek het met die sailing ook gewig verloor sonder om veel minder te eet.
Dag na dag op n seilboot wat rondrol werk mens se core sonder dat jy agterkom
 
Die area wat sy in Woensdag se episode gery het was baie mooi en maar rof op 'n paar plekke, lyk of se elektriese probleme opgetel het sal sien in volgende episode.
Nice Series, ek LOVE dit
Die Tenere het net so bietjie nat geword, hys weer piele
Nice mense, die Saudis!!!
 
Top