MegaPix
Race Dog
- Joined
- Sep 27, 2013
- Messages
- 3,462
- Reaction score
- 799
- Location
- Highveld, CENTURION
- Bike
- Zero (all models)
Ek het nuwe tekkies vir Jane gaan opsit. Terug gery van die handelaar af en skielik as ek teen as ek die throttle los om stadiger te ry sonder om briek te trap is daar 'n moerse Grrrrrrrrrr geluid.
Bike gepark en skielik kom daar olie by boonste cover uit.
Ek het nie tyd om nou haar in te vat nie. Enige idee so uit die vuis uit wat dit kan wees? En ek is so tegnies aangele soos ZUMA as President
Bike gepark en skielik kom daar olie by boonste cover uit.
Ek het nie tyd om nou haar in te vat nie. Enige idee so uit die vuis uit wat dit kan wees? En ek is so tegnies aangele soos ZUMA as President