Just return from MMC 2012 : Middelburg Eastern Cape

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Alex .................. het jou panniers enige skade opgedoen met die val ?
 
Alexxxxx going to be renamed Sir Vivor  :biggrin:  He has the softest landings of anyone I know !! Panniers simply came unclipped and he put them back on again, a real tribute to Yamaha design.
 
Brakenjan, Ja altyd great om nuwe vriende te maak.  Nie lank na julle daar weg is het hulle een vir een opgedaag. Soos jy hier kan lees , kan jy verstaan hoekom on langs die pad moes wag. Van die manne het dit geniet om vir eers n bietjie in die modder te speel.

Maar , ons is baie verlig en bly dat daar nie erenstige gevolge was nie.

Ek dink ALEXXXXX het die modder spelery die meeste geniet.

Barry13 was nice om jou ook weer te sien . Was saam op die bikes met MMC 2010 van Natal af tot in die Kaap. Ek like jou 1150.

Geniet hom , jy lyk reg vir hom.
 
Oom Foe-rie said:
Alex .................. het jou panniers enige skade opgedoen met die val ?
There was no damage, even when I had my secound wipeout and the left pannier came off. I just picked it up and put it back on. (Did a bit of a 180 broadside in the mud)
I was seriously impressed how well they did. I thought they would be in pieces :)
 
Harry......More julle manne.Die van julle wat my nie ken nie .Lumberjack is want ek saag vir n lewe. ;D Al vir baie jare al ry ek adventure.duisende kilometers aleen gedoen en nou vind ek uit dat ander mense dit ook like ;D Bottervet en al die manne wat ek ontmoed het by karoo MMC ,dit was n vooreg .dankie vir die saam ry.ek sien uit om julle weer te deel met die grond paie van ons land.nat is nog beter :biggrin:Dit is wonderlik om groot manne soos julle ver te sien ry om God se boodskap te deel.Hande om hoog,trane in jul oe....dis n voorreg kerrels.................................ons trip terug van waar ons julle gelos het net voor Knysna in die woud,het ons n volle 3 dae gevat :biggrin:wat laat jou dink ons wou nie werklik terugkeer nie.....thanx John.Orange elaphant save our buts from sleeping next to the road  ,great time my friend...........
 
Welcome Harry. Good to see you found the forum.It was great to meet you,des and Roy. Enjoy the forum and hope to see you at next MMC?
 
Lumberjack, welkom op die forum. eks baie trots op al die manne wat by hierdie geleentheid was.  laasjaar het ek n solo soontoe gedoen, en my self belowe ek sou weer gaan, en nie alleen nie. en vanjaar was ek in hospitaal selfde naweek. eish.

dis n ondervinding wat n man nederig maak. ek sal nooit vergeet, al daai boere wat soontoe kom met hulle lorries en werkers nie. manne wat daagliks saam werk, en hier kamp en aanbid hulle saam. geen baas en klaas nie. dit is vir my great!!

en al daai snert wat die media se athiste opgedis het voor hierdie event van die ANC wat dit en dat gesê het, als was snert. Want hulle is nie in beheer nie, God is in beheer.

ek hoop jy geniet die forum baie !!!
 
To everyone who rode with us to and from Mighty men and to all those I met there, thanks for being an influence in my life :glasses10: Here are some more pics
 

Attachments

  • IMG00932-20120430-1323.jpg
    IMG00932-20120430-1323.jpg
    289.7 KB
Someone has a Barbie milkshake :laughing4:
 

Attachments

  • IMG00904-20120428-1616.jpg
    IMG00904-20120428-1616.jpg
    407.5 KB
  • IMG00887-20120428-1432.jpg
    IMG00887-20120428-1432.jpg
    375 KB
  • IMG00925-20120430-1007.jpg
    IMG00925-20120430-1007.jpg
    234.9 KB
  • IMG00889-20120428-1442.jpg
    IMG00889-20120428-1442.jpg
    324.4 KB
Lumberjack said:
Harry......More julle manne.Die van julle wat my nie ken nie .Lumberjack is want ek saag vir n lewe. ;D Al vir baie jare al ry ek adventure.duisende kilometers aleen gedoen en nou vind ek uit dat ander mense dit ook like ;D Bottervet en al die manne wat ek ontmoed het by karoo MMC ,dit was n vooreg .dankie vir die saam ry.ek sien uit om julle weer te deel met die grond paie van ons land.nat is nog beter :biggrin:Dit is wonderlik om groot manne soos julle ver te sien ry om God se boodskap te deel.Hande om hoog,trane in jul oe....dis n voorreg kerrels.................................ons trip terug van waar ons julle gelos het net voor Knysna in die woud,het ons n volle 3 dae gevat :biggrin:wat laat jou dink ons wou nie werklik terugkeer nie.....thanx John.Orange elaphant save our buts from sleeping next to the road  ,great time my friend...........

Hey Lumber. By the sounds of your mates, Fatties and Monies, moaning they had a lumberpucture,  :imaposer: :imaposer:
Really glad you guys stopped off here and spent the night. Great to connect with like minded people.

Any dog is always welcome here at the Orange Elephant!!
Remember your promise to bring your wife down this way.
 
Top