Oom Foe-rie
Race Dog
Alex .................. het jou panniers enige skade opgedoen met die val ?
There was no damage, even when I had my secound wipeout and the left pannier came off. I just picked it up and put it back on. (Did a bit of a 180 broadside in the mud)Oom Foe-rie said:Alex .................. het jou panniers enige skade opgedoen met die val ?
Lumberjack said:Harry......More julle manne.Die van julle wat my nie ken nie .Lumberjack is want ek saag vir n lewe. ;D Al vir baie jare al ry ek adventure.duisende kilometers aleen gedoen en nou vind ek uit dat ander mense dit ook like ;D Bottervet en al die manne wat ek ontmoed het by karoo MMC ,dit was n vooreg .dankie vir die saam ry.ek sien uit om julle weer te deel met die grond paie van ons land.nat is nog beter :biggrinit is wonderlik om groot manne soos julle ver te sien ry om God se boodskap te deel.Hande om hoog,trane in jul oe....dis n voorreg kerrels.................................ons trip terug van waar ons julle gelos het net voor Knysna in die woud,het ons n volle 3 dae gevat :biggrin:wat laat jou dink ons wou nie werklik terugkeer nie.....thanx John.Orange elaphant save our buts from sleeping next to the road ,great time my friend...........
Enter your email address to join: