Kaap na Cairo

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

YATAR

Pack Dog
Joined
Jun 10, 2011
Messages
76
Reaction score
0
Location
Modimolle
Bike
BMW F800GS
Wilde Honde.....

Ek wil graag met iemand in aanraking kom wat al vanaf Kaap na Cairo trip gedoen het. Ek is in die begin beplanningsfase van so 'n trip en sal graag insette wil hê.

Is daar enige iemand wat kan raad gee oor die roete om te volg of enige ander waardevolle inligting.

Die beplanning is ook om moontlik deur te druk deur Spanje, Frankryk ne Duitsland! 'n Verdere opsie is om dalk Cairo uit te sny en aan die wesekant na die bokant van Afrika te ry en so oor te gaan na Spanje?

Enige raad?
 
Top