Kaapse Honne gaan Sani Pass doen

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

boere

Race Dog
Joined
Jun 23, 2009
Messages
3,439
Reaction score
252
Location
Western Cape
Bike
Honda XL1000V Varadero
Ons is sover 2 man wat beplan om die aand van die 22 Sept deurnag te ry tot in PE (STOETTIE STYLE). Stukkie te rus indien moontlik en dan daai woensdag soo 300-400km in te sit tot nader aan Sani. Enige voorstelle is welkom oor waar daar lekker oornag-plekke is verkieslik met 'n "properse" bed ens.

Hoe lank is die rit van die grenspos tot by die "Bar" :peepwall:

Dink julle ons moet vir Brandy & Coke saamnooi :pot:
 
Top