Parkinoff
Race Dog
Ek het een van die petroltank rubbers wat oor die voorraam kom waarin die tank druk verloor. Ook het ek die "bracket/clip" beskadig wat die kabel aan die voorvurk "stanchion protector" vasmaak. Ek sal later vandag fotos plaas van presies wat ek soek. Het iemand dalk ekstras!? Die goed word nie op BMW se onderdelelys aangewys nie.