My magtag maar die ou is kaal afgebrand? Ek en 'n kollega het die 20ste Augustus daar verbygery die aand toe ons uit Kaapfontein gekom het, en daar was sulke gloede in die lug maar ek kon nie lekker uitpluis watter dele dit presies was nie.
As hy nou daar begin bot gaan dit 'n mooi gesig wees! :thumleft: