Kaokoveld is mooi.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Thanks - Brings back so many pleasant memories .....

It's such a vast area that if you take it too slow, which one should really do, then the trip could take several weeks - which it should - but only few can afford to take so much time of work - sigh - where's the Lotto
 
Hel wat 'n trip!Maak my nou lus en pak my goed en verdwyn vir 'n paar dae.....
 
Baie mooi, hopenlik nog eendag op die lys wat aanhou langer raak, Namibia,botswana,zim/zam, mosambiek, lesotho, wildekus,baviaans weer......ens
 
Small world we live in . We placed the uprite rock in the photo taken at the bottom of Van Zyl's in 2005 . See original attached . Would love to do this ride on 2 wheels . Well done !
 
Attachments

  • image.jpg
    image.jpg
    115.9 KB
mtbbiker said:
Justin said:
Moes julle baie vooraf bespreek? Of is dit maar ry, soek blyplek, slaap, ry, soek blyplek, slaap....
Justin
Ons was nou oor Paastyd daar met die bakkie (en trailer) Nerens was die kamp plekke vol nie ! Dit moet bevange wees met die M'fiets. Dit was nrt mo3r warm ;D maar Palmwag en White Lady Lodge het lekker koue swembaddens gehad  :thumleft: Ek sal dit ook eerder in Julie of Augustus doen (Maar dis ook natuurlik dan hoog seisoen in Namibie)

Jissie, dit klink bevange! Eks nie te bang vir hitte nie, solank daar iets vir die keel is aan die einde van die dag ;)
 
yes... ek was ook bang...  ek se jou ... dit het so belaglik warm geraak...

dat mens maar jouself verbeel dis n grappie... en hopelik bietjie lag oor dit.

Top