KOB INN - Former Transkei

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Sheepman said:
Loved your report a lot, as I love the Wild Coast ( Transkei area ) with its beautiful scenery, simplistic infrastructure and quirkiness  :thumleft:  Oh,and it offers some of the toughest, undulating, scenic plastic bike trials as well  ;)

Thanks Sheepman Transkei is truly a gem.  :deal: 

Know those trails, but not for the faint hearted.  :biggrin:
 
JACOVV said:
Baie dankie vd saamgaan.

Next time soon. 

Jou RR is [emoji106]

Sent from my SM-A505F using Tapatalk

Dankie JVV, en dankie vir die saamnooi.  Dit was kwaailappies man.  :deal:  As jy my weer los is daar moelikheid, gehoor.  :biggrin: 
 
Thanks for the RR.  I recently did the Sea to Sea enduro which started and finished at Kob Inn.  Coming from Namibia the greenery, rivers and forests there was just mind blowing, amazing area that.

You South Africans really have a beautiful country.
 
Damaraland said:

Thanks, but the last part I am not so sure about, I will give this country up any day for Namibia.  :deal:  :biggrin:
 
JACOVV said:
Baie dankie vd saamgaan.

Next time soon. 

Jou RR is [emoji106]

Sent from my SM-A505F using Tapatalk

Dankie vir die saam nooi  :biggrin:.  Dit was regtig lekker. 
 
Damaraland said:
Thanks for the RR.  I recently did the Sea to Sea enduro which started and finished at Kob Inn.  Coming from Namibia the greenery, rivers and forests there was just mind blowing, amazing area that.

You South Africans really have a beautiful country.

Jis, ja, dit is mooi, maar nie naastemby so mooi soos Namibia nie.  Feit. 
 
Thanks for a lekka RR. One of my all time favourite trips was doing the Wild Coast Eco trail through the TK. That area is probably the thing I miss most in SA. From the age of 5 we used to have a family holiday house in Haga Haga. Best memories :thumleft: :thumleft:
 
Clockwork Orange said:

Thanks, and yes, the Wild Coast has some of the most pristine and beautiful places you can think of.  From the bottom to the top, but you must know your way around, it can be very dangerous if you do not know your way around.  It is actually a pity most of it is "lost" to the younger generation.       
 
Vis Arend said:
A good evening was had my everyone, some later disappeared to their rooms for a well-deserved rest, and a few thought it good to suffer a little longer. 

A good night rest was had and after a nice brekkie the different groups departed, each to their different destinations. 

The road back was for most a non-event and all from our group arrived safely home, albeit one mishap in one group, but they also eventually arrived safely with minor scrapes and bruises. 

Ready for departure. 

The little mishap.  Diffie can comment further on this incident.  [emoji3]
Môre WD's, wat n awesome venue, view, kos, atmosfeer, vriende te sien en natuurlik die trippie hom self in die geheel was besonders.
Gaan n paar kiekies later op gooi van ons trippy maar sal julle solank vertel van die moeilikheid terug huistoe.

06:07 ry ons uit Kob Inn via Willowvale, Idutywa, Butterworth, Komga, R63 Kei Road regs deur n toe hek na Amabele / Freshwater Village. Op daai twee spoor paaitjie is klomp waterpoele en dit is op die einde waar een vir William uitgevang het en hy hart met moederaarde kennis gemaak het.
Dit was so 09:53 toe dit gebeur het, ons pak toe al sy bagasie op my S10.  Oppad Kob Inn toe het 2 van die 4 boude op die rak ook agter los gebreek, die val het dit net vererger maar ook die tilt switch, main fuse onder frame geblaas wat ons nie kon sien van n onervare oogpunt.
Wel ons het eers fuses gecheck, gejumpstart en pull start tot ons blou is maar kyk dit wat bedompig, die sweet het ons afgetap.
Lank storie kort, trek hom 20km grondpad deur tot op R346 Amabele en om water poele en nog n 60km teerpad deur Stutterheim na Cathcart waar Rocco (Dutchman 81) hom 14:45 kom  haal het.
Rocco baie baie dankie vir jou bereidwilligheid dit word opreg wardeer, ons stap 08:45 daai aand op Kirkwood in die huis. What a adventure, het baie dinge geleer, kyk ordenlik na alle moontlikhede, vat hulp vroeër as later en hel ek't nog nooit iemand getrek so dit was n ervaring op sy eie. Julle moes die mense wat verby gery het se gesigte gesien het, priceless.
William se yamaha xt660r staan nog by Rocco op Fort-Beaufort, wag vir n battery en dan sal hy weer loop. Weereens dankie vir die geleentheid om te kon gaan op die trippy so ook  Jmol vir sy en vroutjie se gas vryheid. Spoed, Oom en Tannie Vis vir n heerlike opvang kuiertjie so ook Vink en sy vrou wat ek die 1st keer ontmoet het.
Tot n volgende keer, mooi week verder.

Sent from my SM-G975F using Tapatalk

Kyk die S10 is 'n trekker.
Laat my terugdink toe ek vir my seun Sweisie en sy XT600 gesleep het deur die Vrystaat. 120 tot 130 km/h karre verbygegaan op die grootpad  :ricky:
 
Difflock said:

Dankbaar vir jou bydrae, waardeer.  :thumleft: 

Gooi kiekies as jy het, asb. 
 
woody1 said:
Kyk die S10 is 'n trekker.
Laat my terugdink toe ek vir my seun Sweisie en sy XT600 gesleep het deur die Vrystaat. 120 tot 130 km/h karre verbygegaan op die grootpad  :ricky:

Ja nee, daarvan kan ek ook getuig, en net om te wys ek lieg nie, kyk hoe is die een gelaai.  :lol8:

Attachments

  • 100_9816.JPG
    100_9816.JPG
    210.7 KB
Vis Arend said:
woody1 said:
Kyk die S10 is 'n trekker.
Laat my terugdink toe ek vir my seun Sweisie en sy XT600 gesleep het deur die Vrystaat. 120 tot 130 km/h karre verbygegaan op die grootpad  :ricky:

Ja nee, daarvan kan ek ook getuig, en net om te wys ek lieg nie, kyk hoe is die een gelaai.  :lol8:

En dan moet ek ook nog opklim  :eek:
 
Top