Kruger & Kaapsehoop - A photo report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
f7b48a8761277c4a5d337a99fec85b45.jpg
 
Late lunch in Kaapsehoop before we said our goodbyes and rode down the mountain back to Nelspruit



c184fa5ecd9e7d2f8ef6290a62d034bc.jpg





1193eebfd1e6ae567fe4a1272e055cda.jpg
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Weet Swifty sy sidestand is uit terwyl hy ry?!!! :eek:

Lyk biki gebuig ook.... ???

Daai 950R is darem n mooi fiets... :thumleft:
 
[member=13184]Noneking[/member] het julle darem die kele natgemaak in Kaapschehoop ?

Ek hoor die Hotel se pub is 'n lekker plek.
 
baie mooi kiekies en storie dankie vir die deel!

tov Swifty:
1) vir julle om saam hom te gery het moes sy ry styl al vreeslik bedaar het... seker daai close call met die bobejaan  :lol8:
2) hoeveel km het daai fiets al op, lyk nog goed!!
 
dookie said:
[member=13184]Noneking[/member] het julle darem die kele natgemaak in Kaapschehoop ?

Ek hoor die Hotel se pub is 'n lekker plek.

Swifty het dalk 'n bier gedrink........
Ek is meer 'n koffie ou  :peepwall:
 
0012 said:
baie mooi kiekies en storie dankie vir die deel!

tov Swifty:
1) vir julle om saam hom te gery het moes sy ry styl al vreeslik bedaar het... seker daai close call met die bobejaan  :lol8:
2) hoeveel km het daai fiets al op, lyk nog goed!!

Gelukkig ken net ek die roete, so hy moes maar teen my pas aansukkel  :peepwall:
 
Het 3 jr op daai plantasie gewerk. Berlin bosbou stasie. Het ek maar daai tyd adventure biking geken. Toe nog bergfiets gery. Awesome plekke daar. Dankie vir die deel. Ek is nou sommer nostalgies. Het my vrou eenmaal soontoe gevat. Dink dit is weer tyd
 
Been said:
When in Kaapschehoop, you must visit Miz Gooseberry's, a lekker little tuis nywerheid and they serve the best coffee in Kaapschehoop. my boet and his wife own the place, Pete and Berry Legg.

Worked on a project with your brother sometime last year and he told me about the place.
Was there in December but they were closed, he did mention that they are only open on certain weekends?
According to Google they have the best rating in the area  :thumleft:
 
Noneking dit sal interessant wees om n vergelyking te lees tussen die 790 en 950R SE..... wat is jou indrukke tussen die twee as julle so saam ry....?

 
Man, dis moeilik om te vergelyk as jy nie albei ry op daai dag nie.  Miskien kan MonkeyNot, wat voorheen 950 gehad het vergelyk?
 
Noneking said:
Man, dis moeilik om te vergelyk as jy nie albei ry op daai dag nie.  Miskien kan MonkeyNot, wat voorheen 950 gehad het vergelyk?

:thumleft:
 
Roxtar said:
Noneking dit sal interessant wees om n vergelyking te lees tussen die 790 en 950R SE..... wat is jou indrukke tussen die twee as julle so saam ry....?

Wow, difficult subject as they are so different.
950SE is an absolute beast, comes with and extreme fun and cool factor, suspension that very few people can push to the limit.
I lost count of how many times the suspension saved my butt
Bulletproof LC8 motor and clutch
But they are getting old, body parts are being discontinued...

790 is a lot more practical for most Adv Riders, double the fuel range and awesome tech
Brakes and lights are x10 better, awesome to ride on tar
Great suspension

I see the 790 as the replacement for a 990 (How dare he!!) but not the SE
I believe there are some rumors doing the rounds regarding a possible "890 Super Enduro"  >:D >:D >:D
 
MonkeyNot said:
Been said:
When in Kaapschehoop, you must visit Miz Gooseberry's, a lekker little tuis nywerheid and they serve the best coffee in Kaapschehoop. my boet and his wife own the place, Pete and Berry Legg.

Worked on a project with your brother sometime last year and he told me about the place.
Was there in December but they were closed, he did mention that they are only open on certain weekends?
According to Google they have the best rating in the area  :thumleft:
Oh okay, I was there about three years on my 1200 with my wife, great touring country.
 
Top