IANDO
Pack Dog
sooooo... Die 1190 kom met 'n WP HIGH speed damper... Wat van lae spoed?
Enigiemand al gekyk of 'n Scotts kan pas?
Is daar plek vir die skroewe soos op die 990?
Of is die standaard damper goed genoeg selfs vir sand en los klip?
Wil uitfigure of ek my 990 se damper moet afhaal en hou vir my 1190, of maar kan WEG GEE saam bike...
:amazon: